top of page
Transparent - Logo Landscape_edited.png

BESTEL NOU JOU "BLÊRRIE" LEKKER LAM!

Van die ons plaas tot by jou voordeur word elke bestelling met dieselfde sorg, aandag en toewyding hanteer waarmee ons ons kudde bestuur.

 

Wanneer jy Dorfa kies, kies jy meer as net kwaliteit lamvleis.

Jy ondersteun 'n familieboerdery wat gegrond is in genade, gedryf word deur passie en gevorm is deur kwaliteit.

bottom of page